Jenny Griesel, Van Blerk se agent, het die nuus vanoggend bevestig en het namens die egpaar gevra dat hul privaatheid in die moeilike tyd gerespekteer moet word.
“Hanna en Bok se baba is ongelukkig stilgebore. Dit is nie seker wat die oorsaak is nie,” het Griesel bevestig.
Dit is nie bekend wanneer dit gebeur het nie.