Die swart blits is een van die beperkte Nürburgring Opel Corsas wat waarskynlik 'n versamelaarmotor sal word.
Die Opel het 'n maksimum-wringkrag van 250 Nm en 280 Nm met die turbo-aanjaer.
Die motor versnel van 0-100 km in net 6,8 sekondes met 'n gepuliseerde topspoed van 230 km.

Laude Gose (links) is oorstelp met dié verrassing wat Gerhard Langeveld van Kempston Motor Group vir hom gehad het.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein-Karoo nuus'