TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
meisoentjie s.nw., meisoentjies. (verouderd) Madeliefie: Die prinses was so sagmoedig as die meisoentjies buite in die veld (S.C. Hattingh: Sprokiesvorsing,1950, 33).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’