GEORGE NUUS - Werkers van George-munisipaliteit se reinigingsdienste-afdeling het die afgelope paar dae hand bygesit om op te ruim by die George-tennisbane langs Outeniquapark.
Baie vullis het rondgestrooi gelê na die gure weer wat George die afgelope tyd gehad het.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'