GEORGE NUUS - 'n Roudiens vir Pieter Koen word op Woensdagoggend, 26 April, om 10:30 by die NG Kerk Bergsig op die hoek van Meyer- en Vierdestraat gehou.
Koen, bekend as die groot groentekweker van Meyerstraat, is op Dinsdag 11 April op 85-jarige ouderdom oorlede.
Hy was voor sy dood in Delmas by sy een dogter, Ronel Lowies, woonagtig nadat hy en sy oorlede vrou, Rina, in 2021 daarheen verhuis het.
LEES MEER: Bekende groenteman van George oorlede
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’