Update
GEORGE NUUS - Die Rosemoor-kliniek se deure is weer vanoggend oop nadat ‘n gedeelte van dié gebou gister, Maandag 5 Junie, in ‘n brand beskadig is.
Sekere verwante gesondheidsdienste soos die dieetkundige en fisioterapeut, sal egter steeds nie beskikbaar wees nie en pasiënte word na die kliniek in Conville verwys.
Die oorsaak van die brand is nog nie bevestig nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’