Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Bestuurslede van Rosedale se buurtwag het vanmiddag met lede van die gemeenskap en die polisie vergader.
Die buurtwag is ongelukkig omdat hulle nie altyd toegelaat word om hul werk te doen.
Volgens John Bruinders, sekretaris van die buurtwag, wil hulle nie die werk van die polisie oorneem nie. "Ons wil hulle net help," het hy gesê.
Hy het gesê misdaad in die gebied het die afgelope 18 maande toegeneem. Daar is 'n neiging dat mense die reg in eie hande wil neem.
Kyk 'n video hieronder.
Bestuurslede van Rosedale se buurtwag het vanmiddag met lede van die gemeenskap en die polisie vergader.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'