Video
GEORGE NUUSFLITS - Die seremoniemeester Claude Pretorius verwelkom en kondig die spanne aan en te midde van die St Pauls Brigade se vrolike orkesmusiek vat die relay nou vlam.
Daars is reeds 'n paar honderd families 'cancer survivors' en deelnemers wat in opgewekte stemming ywerig stap.
Die aanloklike geure van braaivleis sop en kerrie en rys dra by tot die feestelike stemming terwyl die son sak oor die Outeniqua berge.
Die wat vir 'n oomblik na die mooi toneel kyk onthou geliefdes wat nie meer daar is.
Kyk videos hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'