Gallery Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - 'n Groep van sowat 60 inwoners van New Dawn Park protesteer in Voëlnesvaringstraat met brandende motorbande.
Die inwoners is ontevrede oor verskeie diensleweringkwessies, waaronder behuising, vullisverwydering en riolering.
Die straat is geblokkeer en die polisie en verkeersbeamptes, plaaslik en provinsiaal, is op die toneel.
Kyk 'n video hieronder.
Hulle wag tans op hul wyksraadslid, Cecil Noble, en die burgemeester, Melvin Naik.
Die straat is geblokkeer en die polisie en verkeersbeamptes, plaaslik en provinsiaal, is op die toneel.
Lees die nuutste hier: Opvolg: Protesaksie in New Dawn Park
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'