Hierdie geld word aangewend vir armoedeverligting.
Gaste het die hele aand heerlik saamgekuier met voormalige Mnr. Suid-Afrika, Dieter Voigt as seremoniemeester. Fancourt het weereens kos uit die boonste rakke bedien terwyl daar gesellig gekuier is om 'n glasie van 'The Goose' se reeks wyne. Flash Back het ná al die formaliteite afgehandel is gesorg vir die musiek en toe is daar gedans tot laataand.
Verlede Saterdagaand se Burgemeesters-gala was die derde gala van sy soort wat in George aangebied is.
.jpg)
Willie en Lydia Grobler (links) saam met Daan en Dudi Scholtz.
SIEN NOG FOTO'S HIER.