Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die polisie en EMS-ambulansdiens is tans by die wêreldbekende Wonki Ware-winkel in Yorkstraat waar 'n man van die gebou se dak wil afspring.
'n Polisieonderhandelaar is besig om met hom te onderhandel.
Volgens die polisie is hy reeds vir ongeveer 'n uur op die dak.
Die man beweeg met tye rond en kom angstig voor.
Kyk 'n video hieronder:
Meer inligting sal verskaf word soos dit bekend word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'