GEORGE NUUS - Personeel van Pacaltsdorp-kliniek het Verpleegstersdag verlede Donderdag met oorgawe gevier.
Raadslid Virgill Gericke (links) het blomme geskenk en beide Gericke en Mariska Pietersen (regs) het motiveringspraatjies gelewer.
By hulle (middel) is sr. Elna Havenga, operasionele bestuurder van die kliniek.
Donasies van Veronica Tait en Supa Value Foods het die geleentheid moontlik gemaak.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'