GEORGE NUUS - Anina Badenhorst, een van Laerskool Outeniqua se gr. 5-leerders, is die afgelope naweek as die naaswenner in die juniorafdeling (gr. 4 en 5) van die Amesa nasionale wiskunde uitdaging aangewys.
Met hierdie prestasie maak sy beslis Outie-geskiedenis.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'