Update
GEORGE NUUS - Werkers van die departement siviel en tegnies het vanoggend betoog.
Volgens die arbeidsverhoudingsbestuurder, gaan terugvoer skriftelik aan die unie-verteenwoordigers gegee word. Hulle sal dan die werkers teen môreoggend 08:00 inlig rondom die terugvoer.
Die geskil is volgens Gerty Potts, ondervoorsitter van Imatu, oor die Task-uitslae wat steeds nie ontvang is nie.
Task handel oor die herewaluering van poste en die graderingstelsel. Daar is 'n moontlikheid dat van die werkers se posvlak aangepas is.
Lees 'n vorige artikel: Munisipale werkers betoog
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'