Update Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Heights Road in Wilderness is weer oop vir verkeer na die busramp gisteraand.
Sersant Chris Spies, polisiewoordvoerder, het met George Herald gesels oor die ongeluk.
VIDEO: Sers Chris Spies gesels oor Wilderness busramp (Video: Michelle Pienaar).
Vorige artikels:
- Opvolg: Wilderness-busramp
- Opvolg: Een busramp passasier oorlede
- Opvolg: Rugbyspelers in busongeluk
- Bus accident in Heights Roads, near Wilderness Heights
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'