Video
RIVERSDAL NUUS & VIDEO'S - Die ongelukstoneel tussen Riversdal en Stilbaai, waar ‘n vragmotor dwars oor die N2 lê, is nog nie opgeruim nie.
Blykbaar word ligte voertuie deurgelaat, maar swaarvoertuie staan in lang toue weerskante van die pad en wag.
Die bestuurder was alleen in die voertuig. Hy het ligte beserings opgedoen, maar is nie afgevoer nie.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa, Tuinroete, Karoo nuus'