Update
GEORGE NUUS - 'n Groep verteenwoordigers van New Dawn Park is tans in gesprek met onderburgemeester Charlotte Clarke.
Burgemeester Melvin Naik is uitstedig.
Die groep soek terugvoer rakende kwessies wat in November en Desember met Naik en twee amptenare bespreek is.
Onderwyl die vergadering aan die gang is, blyk dit dat die gemeenskap in New Dawn Park regmaak vir 'n geweldadige betoging.
Daar is pas in die vergadering genoem dat indien die gemeenskap nie onder bedwang gehou kan word nie, die vergadering eers sal moet verdaag.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'