GEORGE NUUS - Die Pacaltsdorp Community Business Association, in samewerking met die Creative Community Development Project vir bejaardes, het onlangs paaseiers aan jonk en oud in Pacaltsdorp uitgedeel.
Tydens hierdie inisiatief is ongeveer 600 paaseiers aan onderwysers en leerders van ses kleuterskole in die area uitgedeel.
Bejaardes is ook lekker bederf.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’