GEORGE NUUS - Pacaltsdorp Primêr het vanjaar 200 nuwe graadeens gekry en sowat 60 nuwe gr. R-leerders.
Die hoof, Randall Ohlson, sê hulle is regtig vol in hul grondslagfase.
Hy sê hulle kry nog steeds ouers wat hul kinders kom inskryf, maar hulle kan ongelukkig geen gr. 1-leerders aanvaar nie.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'