GEORGE NUUS - Die George munisipale hof en regskantore sal Dinsdag 3 November en Woensdag 4 November gesluit wees weens Covid-19-verwante maatreëls.
Die kantore heropen Donderdag 5 November om 07:45.
Die munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief en is daartoe verbind om dienste te lewer in die lig van voortdurende Covid-19-uitdagings.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'