Update
OUDTSHOORN NUUS - Die kroning van Mnr. Suid-Afrika vind vanaand om 19:00 kan en diegene wat graag sou wou kyk kan die lewendige uitsending op Instagram kyk.
Marnus Botha, 'n oudinwoner van Oudtshoorn en een van die toptien finaliste vir Mnr. Suid-Afrika.
Botha verduidelik die geleentheid voorafgegaan word deur 'n galadinee waar die deelnemers geleentheid gaan kry om met die media te gesels. Daar is 'n paar kategorieë waaraan hy gaan deelneem wat informele drag, formele drag en swembroekkategorie insluit. Daar is ook 'n afdeling waarin daar vrae aan die deelnemers gevra word.
Lees die vorige berigte hier:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’