GEORGE NUUS - Kiesers moet vandag en môre seker maak dat hulle vir die munisipale verkiesings geregistreer is.
Alle stemlokale is oop vanaf 08:00 tot 17:00 vandag 18 September en môre 19 September.
Dit is veral belangrik vir diegene wat binne die laaste vyf jaar getrek het, en kiesers wat vanjaar vir die eerste keer stem.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'