Gallery Video
GEORGE NUUSFLITS EN VIDEOS - Die gees is besig om op te tel by die CANSA Relay for Life.
Die organiseerders kon nie vra vir beter weer nie en dit beloof om 'n suksesvolle aand te wees.
George inwoners kan gerus kom inloer om hierdie goeie saak te ondersteun.
Kyk videos hieronder:
Meer inligting volg soos dit beskikbaar word.
''Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'