GEORGE NUUS - 'n Harde knal het vroeër vanoggend deur die middedorp weergalm toe 'n vragmotor se band gebars het.
Die band het blykbaar gebars ná 'n gedeelte van die vragmotor begin brand het.
Die voorval het by die verkeerslig wat Yorkstraat en CJ Langehoven-weg/Hiberniastraat verbind, plaasgevind.
Geen beserings is aangemeld nie.
Foto's: Kristy Kolberg
Foto: Tanya Ludick
Foto: Tanya Ludick
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'