GEORGE NUUS - Kitty Jansen van Nieuwenhuizen het op Maadag 22 Januarie haar 100ste verjaarsdag saam met familie en vriende gevier.
Ds. Ferdi Nortjé, leraar van die Nederduits Hervormde Kerk in George, en sy vrou, Marina, was onder die besoekers by die viering.
Van Nieuwenhuizen is al vir 25 jaar lidmaat van die gemeente en in haar jonger dae was sy baie aktief in die gemeente.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'