Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Inwoners van Moeggehuur het vanaand opgeruk na hul plaaslike raadslid, Cecil Noble, se huis met 'n paar emmers vol rou riool.
Wetstoepassingsbeamptes het nou by Noble se woning opgedaag en na binne gegaan.
Die polisie en verkeer is ook teenwoordig.
Inwoners sê hulle is moeg gewag vir toilette.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'