700 liter water by inwoners versamel. "Ons is geïnspireer deur hierdie inisiatief en daag ander buurtwagte uit om dieselfde te doen," het Allen Parks, bestuurslid van Delville Park Crime Spotters, gesê.
- Grumpy Griller in Yorkstraat; Sasol-vulstasie oorkant Eden-gemeente langs die N2;
- Die parkeerarea van die ou Tavcor-gebou (gebruik die ingang in Laingstraat);
- Eden Caltex-vulstasie oorkant Hoërskool Outeniqua.
