Hy het familie en vriende van die Humans aangemoedig om nie toe te laat dat wreedheid hul van vol herinnerings beroof nie.
"Onthou hoe Tewie en Eurika geleef het eerder as hoe hulle gesterf het." Ds Goosen het afgesluit en aan begrafnisgangers gesê God is nie die beskikker van ons lot nie, maar wel in ons lot.
Polisie is steeds besig met ondersoek werk en niemand is al in verband met die moorde gearresteer nie.