GEORGE - Hoërskool George het R2000 losge-slaan met twee vindingryke ontwerpe vir 2010-sokker muurskilderye in die dorp.
Die skool, ‘n fokusskool vir die kunste, se kuns-werke pronk nou by die kruising van Hope- en Yorkstrate en ook op ‘n muur langs die gewilde skaatsbaan in Yorkstraat.
Die skolekompetisie is aangebied deur die 2010-komitee van die George-munisipaliteit.
Foto: Ilse Schoonraad