GEORGE NUUS - Die publiek se hulp word gevra om foto's, registrasienommers en adresse van die vermeende oortreders aan die munisipaliteit te verskaf en 'n verklaring af te lê.
• Meld dit aan by die wetstoepassingsafdeling by 044 801 6350 of stuur 'n e-pos na sprins@george.gov.za.
• Dit is nie nodig om 'n foto van die oortreder te hê nie, maar dit sal die saak versterk om 'n waarskuwing of boete uit te reik.
• Meld enige onwettige stortings aan by 044 802 2900 sodat dit skoongemaak kan word.
Lees 'n verwante artikel: Morsjorse stort vullis lustig voort
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'