GEORGE NEWS - The George Municipality has an indigent support programme that helps needy people to access basic municipal services in its municipal area.
General information:
- You must update your registration when your circumstances change and/or if you haven’t done so in the past three years.
- It is very important that the office for indigent support has your correct cellphone number. If it changes, please let them know.
- Once you have registered as an indigent, the subsidy will be applied to your municipal account and electricity tokens will be uploaded to your prepaid number every month.
- You must pay for any extra water and electricity you use that is not included in the support.
- If your house is worth more than R150 000, you will be billed for property tax.
- The verified collective gross monthly income of all occupants of the dwelling over 18 years of age may not exceed the amount as determined in the municipal tariff list (excluding the listed grants).
Who can apply for indigent support:
- The registered owner/s or spouse/s of residential properties
- The occupier/s and spouse/s
- Backyard dweller/s and spouse/s – (maximum of two (2) structures).
- Pensioners
- Legal guardian or primary caregiver of minors
You qualify for the programme if:
- You are a South African citizen with a valid identification document.
- Your total household income does not exceed two times the state pension (Sassa) per month
- You are a registered owner, occupier or backyard dweller on a property used for residential purposes.
- You are a full-time occupant and do not own any other property within the Republic of South Africa.
- The property is used only for residential purposes.
- Water consumption does not exceed an average of 15 kilolitres per month inclusive of the free 6 kilolitres AND/OR electricity consumption does not exceed 400kWh/month units, inclusive of the free 70 units.
- PLEASE NOTE that the capacity of pre-paid electricity meters for indigent consumers will be set at 20 Amps; 30 Amps if there is one additional dweller, and 40 Amps if there are two additional dwellers.
To apply, you must:
- Fill in a form at the finance hall of the municipality’s main building (access from parking lot via Victoria or Progress streets) AND/OR
- At the Municipal Client Service Area Offices in your communities in George, Uniondale, and Haarlem AND/OR
- E-mail Indigentsupport@george.gov.za or accounts@george.gov.za and ask for an indigent support application form, fill it in and send it back together with the below-mentioned documents AND/OR
- Click the links below to download the forms, fill them in and send back together with the below-mentioned documents to indigentsupport@george.gov.za or accounts@george.gov.za
Links to forms for Indigent:
Links to forms for rebates:
Bring with you/submit the following documents:
- A copy of your ID document
- If you earn a salary, a salary slip that is not older than three months
- Bank statements from the last three months
- Your municipal account
- A prepaid electricity token from the place where you live
- If you are unemployed, bring an affidavit (a stamped letter) stating that you are currently unemployed
- If you receive a Sassa grant, bring a letter from Sassa confirming your grant as well as your Sassa card.
The registered indigent subsidy in the George Municipal area includes:
Urban residential properties: 6 kilolitres of free water, 70kWh unit’s free electricity, no charges for basic water, refuse removal and sewerage disposal, no rates and taxes of property valued below R150 000.
Rural residential properties: 6 kilolitres water per month delivered to rainwater tanks of rural households in times of drought and 50kWh free electricity units dispensed by Eskom to households who are connected to the Eskom supply grid.
Rebate for persons earning more than R4 000
Households that do not qualify for Indigent Support because they earn more than R4 000 per month or because of other criteria, can apply for a percentage rebate (discount) on property rates by downloading the form, filling it in and sending it to accounts@george.gov.za along with the above-mentioned documentation.
Rebates are determined annually as part of the budget process and updated in the annual tariffs list.
Contact
Enquiries: Lydia Geja 044 801 9362 / 9184
Fokus op Direktoraat Finansiële Dienste te George-Munisipaliteit
Finansiële subsidie vir deernis mense
Die George-munisipaliteit het 'n deernis ondersteuningsprogram wat behoeftige mense help om toegang tot basiese munisipale dienste in die munisipale gebied te kry.
Algemene inligting
- U moet u registrasie opdateer wanneer u omstandighede verander en/of as u dit nie die afgelope drie jaar gedoen het nie.
- Dit is baie belangrik dat die kantoor vir deernis-gevalle u korrekte selfoonnommer en e-pos adres het. Stel hulle in kennis indien dit verander.
- Wanneer u as 'n deernisgeval geregistreer het, sal die subsidie op u munisipale rekening toegepas word, en ‘n elektrisiteitskoepon sal elke maand op u voorafbetaalde nommer gelaai word.
- U moet betaal vir enige ekstra water en elektrisiteit wat u gebruik wat nie by die ondersteuning ingesluit is nie.
- As u huis meer as R150 000 werd is, moet u eiendomsbelasting betaal.
Die geverifieerde kollektiewe bruto maandelikse inkomste van alle inwoners van die woning ouer as 18 jaar mag nie die bedrag wat in die munisipale tarieflys bepaal is, oorskry nie. Dit sluit die gelyste toelaes uit.
U kan aansoek doen om deernis ondersteuning as u:
- Die geregistreerde eienaar/s van die residensiële eiendom is, of getroud is met so 'n eienaar;
- Die okkupeerder /s en/of eggenoot/e van die residensiële eiendom is
- 'n Agterplaasbewoner /s en eggenoot/e van een is - maksimum van twee (2) strukture;
- 'n Pensioenaris is;
- 'n Voog van minderjariges is;
Die kriteria om vir die program te kwalifiseer is as volg:
- U moet 'n Suid-Afrikaanse burger wees met 'n geldige identiteitsdokument.
- Die totale huishoudelike inkomste van staatspensioen twee keer Sassa per maand.
- U moet 'n geregistreerde eienaar, bewoner of agterplaasbewoner wees op 'n eiendom wat slegs vir residensiële doeleindes gebruik word.
- U moet 'n voltydse bewoner wees en mag nie meer as een eiendom nie in die Republiek van Suid-Afrika besit nie;
Waterverbruik mag nie die gemiddeld van 15 kiloliter per maand oorskry nie, insluitend die 6 kiloliters EN/OF Elektrisiteitverbruik mag nie 400kWh per maand oorskry nie, insluitend die 70 Kwh.
LET WEL: Die kapasiteit van die voorafbetaalde meter vir deernis kliente sal gestel word as 20 Ampere, 30 Ampere as daar een agterplaas bewoner is en 40 Ampere as daar twee agterplaasbewoners is.
Om aansoek te doen, moet u:
- 'n Amptelike vorm invul by die hoofgebou van die munisipaliteit (toegang vanaf parkeerterrein via Victoria- of Progressstraat); OF by die Munisipale Kliëntediens area kantoor in u gemeenskap in George, Uniondale of Haarlem; OF
- Stuur 'n e-pos aan indigentsupport@george.gov.za of accounts@george.gov.za en versoek 'n deernis aansoekvorm, vul dit in en stuur terug saam met die dokumente wat hieronder gelys is; OF
- Kliek op die skakels hieronder om die vorms af te laai, vul dit in en stuur dit saam met die onderstaande dokumente terug na indigentsupport@george.gov.za of accounts@george.gov.za
Skakels na die Deernis aansoekvorms:
Skakels na die aansoekvorms vir korting/afslag :
Die volgende dokumente moet u aansoek vergesel:
- 'n Afskrif van u ID-dokument.
- As u 'n salaris verdien, moet u 'n salarisstrokie saambring wat nie ouer as drie maande is nie
- Bankstate van die afgelope drie maande
- U munisipale rekening
- 'n Voorafbetaalde elektrisiteitsbewys vanaf die plek waar u woon.
- As u werkloos is, bring dan 'n beëdigde verklaring ('n gestempelde brief) saam met die vermelding dat u tans werkloos is.
- As u 'n Sassa-toelaag ontvang, moet u 'n brief van Sassa saambring wat u toelae sowel as u Sassa-kaart bevestig.
Die geregistreerde deernis subsidie in die George Munisipale omgewing sluit in:
Stedelike residensiële eiendomme:
6 kiloliter gratis water, 70 kWh eenhede gratis elektrisiteit, geen koste vir basiese water, vullisverwydering en rioolverwydering, geen belastingtarief word geheff op eiendom ter waarde van minder as R150 000 nie.
Landelike residensiële eiendomme:
6 kiloliter water per maand gelewer aan reënwatertenks van landelike huishoudings in droogtetye en 50 kWh gratis elektrisiteitseenhede wat deur Eskom uitgegee word aan huishoudings wat aan die Eskom-verskaffingsnetwerk gekoppel is.
Aftreeoorde en ouetehuise:
Deernis subsidie word gekrediteer op die maandelikse munisipale rekening van die betrokke eiendom en sal nie die totale maandelikse munisipale rekening oorskry nie.
Korting vir persone wat meer as R4 000 verdien
Huishoudings wat nie in aanmerking kom vir behoeftige ondersteuning nie omdat hulle meer as die 2x staatspensioen (Sassa) per maand verdien of wat weens ander kriteria nie kwalifiseer nie, kan aansoek doen om 'n persentasie korting (afslag) op eiendomsbelasting.
Vra die vorm aan by accounts@george.gov.za, vul dit in en handig/stuur dit in, saam met die ondersteunde dokumentasie, soos hierbo aangedui.
Kortings word jaarliks as deel van die begrotingsproses bepaal en in die jaarlikse tarieflys opgedateer.
Kontak
Navrae: Lydia Geja 044 801 9362 / 9184
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'