Die polisie het slegs die kliënt se kaart op die verdagte gevind, maar geen kloonmasjien nie.
Die George Herald verneem die verdagte, wat glo vanaf Plettenbergbaai na Kaapstad onderweg was, is reeds deur die polisie vrygelaat nadat die slagoffer nie ‘n saak wou maak nie.