Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die donderbui wat vanmiddag (Maandag 16 Oktober) op George neergesak het, het nie net donderweer en welkome reën gebring nie, maar ook hael op plekke.
Dié haelbui het vir 'n paar minute aangehou.
Stuur gerus jou haelfoto's na kristy@groupeditors.co.za.
Kyk 'n video hieronder wat in Blanco geneem is.
VIDEO: NICK KOLBERG
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'