GEORGE NUUS -Griekwas is 5-3 voor in die o.21 wedstryd teen SWD. Slegs 'n handjie vol toeskouers woon die wedstryd by.
Onder die toeskouers is Anton Moolman, hoofafrigter van die Arende en Zain Kirchner, hulpafrigter.
Hulle hou die wedstryd met Arendse dop, met die oog op moontlike spelers vir die senior span.
Spel in die eerste helfte. Dis 'n harde wedstryd en die spanne weeg goed teen mekaar op. Foto's:Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuuste George, Tuinroete nuus'