GEORGE NUUS - George en Alice Gelderbloem van George het op 13 Januarie hul 60ste huweliksherdenking saam met familie en vriende gevier.
Die egpaar is in 1962 tydens 'n oggendseremonie om 10:00 in die destydse VGK in Hiberniastraat in die huwelik bevestig.
Baie geluk!
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'