GEORGE NUUS - 'n Vragmotor wat brood vervoer het vanoggend omstreeks 03:00 by die verkeersirkel tussen die Engen-vulstasie en Heatherpark Superspar op die N12 omgeslaan.
Geen ernstige beserings is aangemeld nie.
Die trok wat omgeslaan het. Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'