GEORGE NUUSFLITS - Die Rooirivierrif-sportklub is in die vroeë oggendure vanoggend, Maandag 12 November, deur 'n brand in puin gelê.
Die polisie is besig om die toneel te ondersoek.
Die oorsaak van die brand is nog nie bevestig nie.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Lees die nuutste inligting hier | Rooirivierrif-opvolg: Polisie ondersoek brandstigting
Die oorsaak van die brand is nog nie bevestig nie.
Die Rooirivierrif-sportklub na die brand.
Die polisie is besig om die toneel te ondersoek.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'