Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - 'n Brand het vroeg vanoggend by Millies Supermarket & Butchery in Blanco uitgebreek.
Die brandweerdienste van George en die Garden Route-distriksmunisipaliteit is op die toneel.
Die oorsaak van die brand is onbekend.
Kyk video's hieronder.
Rookwolke borrel uit die gebou waar 'n brand vroeg vanoggend uitgebreek het.
Jacques Matthee eienaar van Millies Supermarket en Butchery in Blanco praat op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'