"Van die 71 perde is daar 55 verkoop," sê Arthur wat reeds jare met perde teel.
"Die duurste perd, ‘n Percheron-hings, het ‘n prys van R50 000 behaal en is aan mnr. Henk Nel van Vrede verkoop."
Karoo Ochse het die veiling behartig.
Die Cockcrofts beoog om binnekort ‘n soortgelyke veiling te hou.

Jakob, ‘n Percheron-hings, was die duurste perd op die dag. ‘n Bod van R50 000 is op hom toegeslaan.