Update
GEORGE NUUSFLITS - Drie verdagtes is reeds vasgetrek sedert vanoggend se skietvoorval by 'n taverne in Blanco.
Die eerste twee verdagtes is kort ná die voorval by 'n huis in Robynsingel in hegtenis geneem en die derde een is vroeër vanmiddag ook in Blanco in hegtenis geneem.
Die vierde verdagte word steeds gesoek.
In persoon is tydens die voorval in die bobeen gewond en na die George-hospitaal geneem.
Lees 'n vorige artikel: Skietvoorval in Blanco
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'