GEORGE NUUS - Misha Kruger is pas aangewys as Hoërskool Outeniqua se duxleerder vir 2024.
Sy het 'n gemiddeld van 93.4% behaal.
Kort op haar hakke was Kristen Ferreira met 93.3%, en in die derde plek was Marizelle Meyer met 92.3%.
Kwaggas spog ook nie slegs met 'n 100% matriekslaagsyfer nie, maar die hele skool, van gr. 8 tot matriek, het in 2023, hul 100ste bestaansjaar, geslaag.
Misha (middel) met haar twee beste maats, Louisa Campher (links) en Surike Botha.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’