Gallery
GEORGE NUUS - Melvin Roelfse, DA wykskandidaat vir Wyk 14 sê hulle is baie positief en opgewonde dat hulle weer dié wyk in Rosedale gaan wen.
"Ons kyk uit na goeie vooruitsigte vir Wyk 14. Ek fokus baie op ekonomiese bemagtiging en wil graag sien hoe ons gemeenskap uit armoede gelig word. Daar is goeie vooruitsigte vir vroue bemagtiging en fokus ook baie op die jeug."
Foto: Kristy Kolberg
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'