LEEFSTYLNUUS - Soek en kry mediese hulp vroegtydig vir voortdurende simptome.
Wit vlek in die oog, nuwe skeelheid, nuwe blindheid, oog wat uitpeul.
Knop op die buik, pelvis (bekken), kop, nek, ledemaat, testikels.
Onverklaarbare en langdurige koors vir meer as twee weke, gewigsverlies, bleekheid, moegheid, maklike kneusing of bloeding.
Seer bene, gewrigte, rugpyn en maklike frakture.
Neurologies tekens, verandering of agteruitgang van beweging (veral om te loop), probleme met balans of spraak, regressie van mylpale, aanhoudende hoofpyne met / sonder braking en vergroting van kop en kliere.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'