GEORGE NUUS - Belanghebbendes sit vandag koppe bymaar oor onder meer landelike veiligheid.
Die geleentheid vind plaas by die NG-kerk saal.
Dit word bygewoon deur mense van onder meer regoor die Tuinroete, Kareedouw,Graaf-Reinett en Upington.Roland de Vries,bekende veiligheidskenner is die hoofspreker.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’