GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Op Woensdag, 21 Julie het verskeie rolspelers op Groot-Brakrivier vir die dag toegangsbeheer toegepas.
Die inisiatief was 'n gesamentlike operasie tussen die polisie, plaaswagte, sekuriteitsmaatskappye en provinsiale verkeer.
Minstens 100 mense het aan die operasie deelgeneem en alle toegangsroetes in die landelike en munisipale gebiede op Groot-Brakrivier is gedek.
Die doel van die toegangsbeheer was om Groot Brak 'n veiliger omgewing vir alle inwoners te maak.
Minstens 100 mense het aan die inisiatief deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'