Gallery Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Die laaste dag van die Freda Barnard-swemgala is hier. Dit word by die Conville-swembad gehou.
Altesaam 667 swemmers van regoor Suid-Afrika is sedert Vrydag in George saamgetrek.
FOTOGALERY: Freda Barnard-swemgala
Hul ouderdomme wissel van 7 jaar oud tot in die 40's.
Raymond Pollicutte,bestuurder van Eden Aquatics,het kort gelede aangedui alles verloop sover goed.
Die plan is om die geleentheid weer aanstaande jaar in George aan te bied.
Foto's:Eugene Gunning
VIDEO - Ons swem dat die water spat (Video: Eugene Gunning, George Herald).
VIDEO -Kyk ma hoe swem ek (Video: Eugene Gunning, George Herald).
VIDEO -Swemgala dalk weer in George (Video: Eugene Gunning, George Herald).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'