Update
GEORGE NUUS - Lede van die gemeenskap en die wetstoepassingsafdeling is op Heroldsbaai om te soek na Stoffel Claassen (23) van Rosemoor.
Claassen word sedert 27 Maart vermis.
Volgens die buurvrou van die Claassen-gesin, Suzelle Apollis, wat deelneem aan die soektog, is ‘n skoen wat met hom verbind word in Heroldsbaai gevind.
Meer inligting volg soos dit bekend is.
Lees 'n vorig artikel: Jong man reeds 10 dae vermis
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'