Video
GEORGE NUUSFLITS EN 'LIVE' VIDEO - Verskeie sakelui van George en omgewing woon vanoggend (29 September) 'n sakeontbyt by die NG Moederkerk by.
Die geleentheidspreker is Jannie Durand, hoof uitvoerende beampte van Remgro.
Gaste is in 'n gesellige luim op hierdie vars lente oggend terwyl hulle kennis maak en 'n koffie geniet.
Kyk video hieronder.
Bywoners sit en gesels voor die ontbyt.
'n Lekker koppie koffie en gesels voor die ontbyt.
Lede van die George Herald personeel is ook by die ontbyt.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'