GEORGE NUUS - Die Rosedale Bejaarde Groep het Biblioteekweek op 'n goeie noot begin met 'n besoek aan Pacaltsdorp-biblioteek op Maandag 14 Maart.
Dié groep boekliefhebbers het die biblioteek van nader leer ken en 'n gedigvoorlesing deur die biblioteekbestuurder, Rachel Williams en senior biblioteekassistent, Elton Snyders, geniet.
Dit was 'n Heerlike uitstappie na Pacaltsdorp-biblioteek gewees vir hulle.
'n Heerlike uitstappie na Pacaltsdorp-biblioteek.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'