* 'n Taxibestuurder van Parkdene het vroeër getuig dat hy omtrent dieselfde tyd as Queba en nog 'n wit taxi (Laho) by die Garden Route Mall weggetrek het. Die getuie se bussie word ook op beeldmateriaal van die kringtelevisiekameras gesien. Volgens die taxibestuurder het die taxi van Queba voor gery en die ander wit taxi het saam met hom by die verkeerslig weggetrek.
Al drie taxi's het daarna uit Knysnaweg afgedraai op die N2-snelweg. Die man het getuig hy het stadig gery en gesien dat die twee wit taxi's verder aan langs mekaar in die pad staan waarna die een wit taxi vinnig weggery het.
• 1 year since Tom Queba's death
• Tom Queba-moordverdagte weer 8 Mei in hof
• Update: Man shot on N2
• Tom Queba murder accused still in custody
• Tom Queba murder case postponed to October
• Breakthrough in Tom Queba murder
• Gun owner in Queba murder sought
• Update: N2 taxi shooting suspect in court
• Suspect in court for N2 taxi murder
• N2 taxi murder update: Suspect arrested
• Tom Queba laid to rest
• Beloning vir Queba-moord
• Update: N2 taxi shooting
• Taxi owner shot and killed on N2